Platinum Agri Makelaars Pty ltd Epos Vrywaring

Platinum Agri Makelaars Pty ltd - E-pos Vrywaring

 
  1. Die inligting vervat hierin of aangeheg by hierdie e-pos boodskap is vertroulik en mag onderworpe wees aan privaatheid en vertroulikheid.  Indien hierdie boodskap per abuis aan die verkeerde ontvanger gerig word, moet dit onmiddellik uitgewis word, en alle inligting daarin vervat moet vernietig word.  Aangesien Platinum Agri Makelaars geldelike verlies as gevolg daarvan mag ly, sal die ontvanger aanspreeklik gehou word indien die inligting onregmatig geopenbaar word.
 
  1. Niks vervat in hierdie boodskap stel ‘n aanbod, waarborg of voorstelling daar van Platinum Agri Makelaars en/of enige van Platinum Agri Makelaars se werknemers, agente of verteenwoordigers nie.
 
  1. In terme van Platinum Agri Makelaars se elektroniese kommunikasiebeleid, mag werknemers geen ooreenkomste elektronies sluit nie.  Enige reëlings in elektroniese formaat moet op skrif gestel word in ‘n formele en wettig bindende dokument, onderteken deur die aangewese en gemagtigde verteenwoordiger van Platinum Agri Makelaars.
 
  1. Stel ons asseblief onmiddellik in kennis indien u of u werkgewer nie toestem tot internet e-pos boodskappe / kommunikasie van hierdie aard nie.
 
  1. Hierdie e-pos en aanhangsels is vir die gebruik van die bestemde ontvanger(s) and mag vertroulike, geheime en/of private inligting bevat, wat die eiendom van Platinum Agri Makelaars en/of die afsender is.  Platinum Agri Makelaars en/of die afsender behou die kopiereg van hierdie boodskap voor.
 
  1. Die geadresseerde van hierdie e-pos is die enigste gemagtigde ontvanger.  Indien u nie die geadresseerde is soos aangedui in hierdie boodskap nie (of verantwoordelik is vir die oorhandiging van die boodskap aan sodanige persoon is nie), mag u nie hierdie boodskap aan enige ander persoon stuur of aflewer nie.  In sodanige geval, vernietig asseblief onmiddellik die boodskap en stel die afsender daarvan in kennis per kerende e-pos.
 
  1. Alhoewel alle redelike sorg geneem is in die versending van hierdie boodskap, is Platinum Agri Makelaars en/of die afsender nie verantwoordelik vir die korrektheid van hierdie kommunikasie nie en Platinum Agri Makelaars en/of die afsender verskaf geen waarborg dat dit vry is van enige skadelike kodes, virusse, foute, onderbreking of interpretasie van enige aard is nie.  Platinum Agri Makelaars en/of die afsender bied geen waarborge in hierdie verband nie en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade wat die ontvanger mag ly en/of wat veroorsaak word deur enige virusse of in enige ander verband nie.
 
  1. Platinum Agri Makelaars se werknemers word verbied om enige ongevraagde boodskappe (“spam”) te stuur en kan Platinum Agri Makelaars nie daarvoor aanspreeklik gehou word nie.  Indien u hierdie boodskap as “spam” beskou, stel Platinum Agri Makelaars asseblief sonder versuim daarvan in kennis deur hierdie e-pos aan madelle@platinumagri.co.za te stuur.
 
  1. Indien hierdie boodskap enige aanstootlike, diskriminerende of lasterlike stellings of materiaal bevat, beteken dit dat die boodskap buite die bestek van die afsender se diensvoorwaardes binne Platinum Agri Makelaars gestuur is en dat slegs die afsender daarvoor aanspreeklik gehou kan word.
 
  1. Tensy anders ooreengekom:

     

    • word dit slegs geag dat Platinum Agri Makelaars die e-pos ontvang het wanneer ontvangs daarvan aan u bevestig is;
    • word slegs geag dat ‘n e-pos gestuur is wanneer “sent” in Platinum Agri Makelaars se e-pos bediener aangedui word.

Did You Know?

  • Crop insurance in South Africa started in 1929 by a group of farmers in the Eastern Free State.

    Crop insurance in South Africa started in 1929 by a group of farmers in the Eastern Free State.

  • The UN Report, Climate Change 2022: Impacts, Adaptation and Vulnerability, shows that Africa’s agricultural productivity growth has reduced by 34% since 1961. This is more than any other region.

    The UN Report, Climate Change 2022: Impacts, Adaptation and Vulnerability, shows that Africa’s agricultural productivity growth has reduced by 34% since 1961. This is more than any other region.

  • In 2022, Grain SA reported that 20% of grain producers in South Africa lost more than 60% of their white maize plantings to water damage.

    In 2022, Grain SA reported that 20% of grain producers in South Africa lost more than 60% of their white maize plantings to water damage.

  • It's estimated that only 30% of South Africa’s R2.5 billion annual crop industry is typically insured.

    It's estimated that only 30% of South Africa’s R2.5 billion annual crop industry is typically insured.